Cedkor Sekuriteit

Goeie more Mark
Ek wil net graag die volgende met jou deel. Dankie vir jou onbaatsigtige diens wat jy vir ons gelewer het. Nie net alleen het die honderde kilometres jou nie afgesit nie maar was jou diens ook baie hoogs profesioneel en jou program was ook baie bekostigbaar. Jou terug voering was ook baie gou en profesioneel aangebied. Ek sal defnitief in die toekoms indien nodig weer van jou gebruik maak.
Nogmaals dankie.
Sekuriteits groete